|
Welkom by Bloukous se webwerf. 'n Virtuele stapklub waar jy as stapper, inligting kan kry oor stapverwante onderwerpe. Die doel van die webwerf is om vir jou as stapper 'n plek te skep waar jy kan vrae vra en raad gee aan ander stappers wat dalk mag wonder oor staproetes of nodige toerusting. |
Bloukous Buitelug Ondernemings (cc)
Welkom by Bloukous
Tipe staproetes
|
Staproetes kan in 2 basiese groepe verdeel word:
|
Geocaching
|
|
Laag vir Laag
|
Almal weet dat jy in lae moet aantrek om nie koud te kry nie. Maar, wat beteken dit nou eintlik? |
Lys van Minimum toerusting
|
Die volgende is 'n lys van die basiese toerusting wat jy gaan nodig hê om staproetes in Suid-Afrika aan te pak. Daar sal 'n paar goedjies wees wat jy ekstra sal wil bysit en daar is geen fout met dit nie. Hierdie lys is wat ons voel jy MOET hê. Indien nodig sal daar addisionele inligting oor die items wees. Kyk gerus hierna, lees hoekom ons iets aanbeveel en besluit dan maar self. |





